R 870 000 | land property for sale in velddrif

Property Description

Ligging besonders goed. Geleë 80m van die bed van die Berg Rivier wat uitmond in die see. Kry see water en Rivier begin by Franshoek en loop deur Port Owen see toe. Die boureguslasies is "Fisherman style" Goedgekeurde planne beskikbaar op aanvraag. Huis grootte ±300 m² Dubbel verdieping met kant rivier uitsig. Pragtige area - kom bou jou droomhuis, tree hier af en beleef elke dag die weskus gasvryheid.


Property Details

Purchase Price R 870 000

Type of PropertyLand

Land Size713 m2

Last Updated10 Jun 2023

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Corli Calitz

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Velddrif!


Close